Spelers blink uit op baan

2019-08-01 06:01
Kranige netbalspelers Jamie-Leigh Goeda en Yondré Jansen het die Oos-Kaap tydens die onlangse 0.19 Suid-Afrikaanse Netbalkampioenskappe in Kaapstad verteenwoordig. Dié oud Humansdorp Sekondêre Skool-leerders is na afloop van die kampioenskappe onderskeidelik in die 0.19 SA-oefengroep en o.19 SA-ontwikkelingsgroep opgeneem. Jamie speel ook vir die o.21 SA-oefengroep, terwyl Yondré ’n sleutelspeler in die plaaslike netbalklub, Poison Ivy, is. Die spelers word deur Rochel Pretorius (middel) en Elfreda Coert afgerig.     Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Spelers blink uit op baan
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.