Spoeg en skiet by Gamtoos Sitrus Ekspo

2017-08-24 06:01

SLAAN ’n sweep, skiet ’n kettie en spoeg ’n ‘drol’ die naweek by die Gamtoos Sitrus Ekspo in Patensie.

Geniet die prettige aktiwiteite in ’n ontspanne kampatmosfeer, terwyl stokbrood op die vuur braai.

Dié boerepret word deur die Gamtoosvallei Kommando aangebied.

Besoek die Gamtoosvallei Kommando-stalletjie by die parkeerarea van die Laerskool Gamtoosvallei en knoop ’n geselsie om die kampvuur aan.

Vir meer inligting, skakel 083 556 3206.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.