‘Styl-sherrif’ Hannon by Wildsfees

2016-06-02 06:00
Hannon Bothma is wel Suid-Afrika se styl-sheriff, maar hy dra eerder ’n grimeerkwas as ’n cowboy-’rollie’ soos dié een op Kosie Beukes (8) se heup. Kosie is die land se jongste musiek- sensasie en gaan eersdaags in Amerika aan ’n talentkompetisie deelneem. Hy bespeel 13 instrumente. Dié twee begaafdes is vanjaar deel van die Spar Kirkwood Wildsfees se program.            Foto: THEO JEPTHA

Hannon Bothma is wel Suid-Afrika se styl-sheriff, maar hy dra eerder ’n grimeerkwas as ’n cowboy-’rollie’ soos dié een op Kosie Beukes (8) se heup. Kosie is die land se jongste musiek- sensasie en gaan eersdaags in Amerika aan ’n talentkompetisie deelneem. Hy bespeel 13 instrumente. Dié twee begaafdes is vanjaar deel van die Spar Kirkwood Wildsfees se program. Foto: THEO JEPTHA

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Hy is ongetwyfeld Suid-Afrika se “styl-she-riff” en kan ’n vaal gesiggie vinniger inkleur as wat ’n cowboy skiet.

Dít sal Hannon Bothma volgende maand bewys wanneer hy by die Spar Kirkwood Wildsfees optree.

Hannon, , het met sy bloedrooi cowboy-hoed glans verleen aan die bekendstelling van die Spar Kirkwood Wildsfees.

By dié fees van 24 tot 26 Junie bied Hannon, gewilde stylkenner en televisiepersoonlikheid, saam met Die Burger, ’n spesiale mooi-maak-oggend aan.

“Dit sal die meeste pret wees wat 500 vroue onder een dak kan hê – sonder om die wet te oortree,” skerts hy.

“Ek sal vir die vroue leer hoe om die regte haarstyl vir hul gesigte en soort hare te kies, want hare is die belangrikste aspek van jou voorkoms.”

Eintlik wil hy vroue inspireer om die beste van hul eie skoonheidspotensiaal te maak.

“Elke vrou is uniek. Die grootste fout wat jy kan maak, is om modes te volg wat jy by jou vriendin of in ’n tydskrif sien.

“Tydskrifte wys nooit vroue ouer as 21 jaar of die wat klere groter as ’n nr. 10 dra nie. Daarom is dit ’n fout as vroue streef om blou-drukke van mekaar te word.”

  • Hannon se vertoning vind op 25 Junie van 09:00 tot 11:00 by die Hoërskool Kirkwood-saal plaas. Kaartjies is R150 elk en beskikbaar by Hellen (041 365 0217) of aanlyn by www.westway.co.za.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/Sport
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.