Table wen seekos-vriendelike kompetisie

2019-05-30 06:00
Die Tsitsikamma het die beste seekosvriendelike restaurant in die Tuinroete-gebied.Die Table-restaurant naby Bloukrans is onlangs as die wenner aangewys in ’n seekosvriendelike kompetisie om Wêrelddag vir Biodiversiteit op 22 Mei te vier. Die kompetisie vir volhoubare seekos, wat deur Robberg Fine Foods geborg is, is in die Stormsrivier-ruskamp in die Tsitsikamma-gebied van die Tuinroete Nasionale Park gehou. As deel van die kompetisie is onder meer gevra of seekosverbruikers dink aan seekosvriendelike opsies voordat hulle seekos in ’n restaurant bestel en of restaurante van seekosvriendelike kos weet. Nandi Mgwadlamba, ’n woordvoerder van Sanparke, sê by navraag ses restaurante is genooi om aan die kompetisie deel te neem, maar vier het kop uitgetrek. Twee, die Table-re­staurant en die Cattle Baron-re­staurant (in die Stormsrivier-ruskamp), het toe sake uitgespook.                                          Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Table wen seekos-vriendelike kompetisie
NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.

Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.