Taxi’s gemonitor

2015-11-26 06:00
Rudi Jansen oorhandig die sleutels van die nuwe voertuig aan die voorsitter Richard Hlela tydens die bekendstelling.  Foto: ANTHONY AUGUSTUS

Rudi Jansen oorhandig die sleutels van die nuwe voertuig aan die voorsitter Richard Hlela tydens die bekendstelling. Foto: ANTHONY AUGUSTUS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Humansdorpse taxi vereniging het Dinsdag ’n voertuig bekendgestel wat aangeskaf is om die taxi’s in en om die Kouga en Koukamma munisipale gebiede te monitor.

Volgens Rudi Jansen, skakelbeampte van die organisasie, bestaan dié organisasie sedert 1992 en het in totaal 300 lede.

Hy het voorts genoem dat hulle onder voorsitterskap van Richard Hlela is wat altyd ferm met die lede is, veral wat padreëls betref.

“Met hierdie voertuig gaan ons na alle onpadwaardige taxi’s kyk wat passasiers in en uit die Kouga en Koukamma gebied vervoer. Daar gaan na die permitte van die bestuurders asook die roete permitte en die passasierslyste gekyk word,” het Jansen gesê.

Hlela het aan Kouga Express genoem dat die organisasie van dié geleentheid gebruik wil maak om ’n sterk waarskuwing aan alle taxi’s te rig oor die gevare wat dalk kan gebeur veral tydens die feestyd.

Hy het ’n voorbeeld genoem van skelms wat hulself as ’n slagoffer op die pad sal voordoen om die taxi te beroof. “Ek wil aan die publiek ’n versoek rig om van die wettige taxi’s gebruik te maak. Onlangs was daar ’n geval toe ’n persoon na Port Elizabeth gereis het saam met ’n trok nadat die persoon R20 betaal het. Die gevolg is dat nog voordat hul hul bestemming bereik het, die trokdrywer egter agter die wiel aan die slaap geraak het en ’n ongeluk veroorsaak waarin twee persone dood is. So asseblief hou op ryloop - dit kan dalk net tot u nadeel wees,” het Hlela gesê.

Die verkeersdepartement van die Kouga munisipaliteit en die polisie van Humansdorp het aangedui dat hulle baie trots op die inisiatief is.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

6 myths about male cancer
Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.