Terugvoering aan gemeenskappe

2017-08-17 06:05

DIE nuwe Kouga-raad is ‘n jaar gelede, op 19 Augustus 2016, onder leiding van die Demokratiese Alliansie (DA) ingehuldig.

Een van die beloftes wat ons gemaak het, was om gemeenskappe op hoogte te hou van wat by hul munisipaliteit gebeur.

Dit is dus vir my ‘n groot eer om hierdie oorsig van die afgelope jaar se belangrikste gebeure met Kouga se mense te deel.

Die vorige twee rade het baie verbrou en daar gaan nog hard gewerk moet word om alles reg te ruk. Goeie vordering is egter reeds gemaak.

Ons is veral dankbaar aan ons gemeenskappe en belange groepe wat so bereid was om hande met ons te neem sodat ons Kouga weer op koers kan kry.

‘n Volledige jaarverslag vir die 2016/2017 boek-jaar word tans saamgesit en sal ook aan die pu-bliek beskikbaar gestel word vir insae.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.