Tipsy Terte hou Tipsy Tee

2017-11-02 06:00

TIPSY? Dalk, maar nie in die gewone sin van die woord nie. Net vrolik, laf en vol omgee.

Die Tipsy Terte van Jeffreysbaai hou op 4 November om 12:00 hul heel eerste Tipsy Tee Anoniem by Hooked on JBay in Oosterlandstraat, Jeffreysbaai ten bate van die Oosterland Kinderhuis in Despatch.

Doreen Pieters, ’n voormalige inwoner van die kinderhuis, deel haar verhaal: van ’n weggooi kind tot ’n kinderhuiskind, ’n misbruikte kind, ’n kind vol hartseer en kwaad, en dan, ’n kind in pleegsorg. Die groot ommekeer in haar lewe, maar steeds spook die haar verlede by haar as kind, tiener en jong vrou.

Tot sy besluit het, genoeg is genoeg.

Toegang is ’n donasie aan die kinderhuis.

Waar het alles begin?

Die soort werk wat Moeder Teresa gedoen het, is een van die groot inspirasies agter die Tipsy Terte,” sê die hoof tipsy tert, Marelize Fourie. “Sy het gesê: ‘Vrede begin met ’n glimlag’, en dit is werklik so. Dit nie hoeveel jy gee nie, maar met hoeveel liefde jy dit gee. Waar beter om te begin as in jou eie gemeenskap?”

Die Tipsy Terte is tans besig met ’n spesiale almanak vir 2018 waarin 12 plaaslike vroulike ambassadeurs sal pronk. Die almanak sal teen Desember 2017 beskikbaar wees.

Vir meer inligting, kontak Fourie by tipsytert@gmail.com.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.