Topprestasie vir fiksheidsinstrukteur

2016-09-08 06:00
Mary-Anne Swiegers (55) is as die beste student aangewys ná ’n 92%-gemiddeld tydens haar opleiding as versorger van geriatriese, demensie-, MS- en ander psigiese en liggaamlike afhanklike pasiënte.  Foto: JANNIE HOUGH

Mary-Anne Swiegers (55) is as die beste student aangewys ná ’n 92%-gemiddeld tydens haar opleiding as versorger van geriatriese, demensie-, MS- en ander psigiese en liggaamlike afhanklike pasiënte. Foto: JANNIE HOUGH

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MARY-ANNE Swiegers (55) van Edge Fitness in Jeffreysbaai se prestasie as topstudent in haar onlangse eindeksamen by Work Force Solutions is vir haar sommerso terloops in haar baie bedrywige lewe.

Sy is as die beste student aangewys ná ’n 92%-gemiddeld tydens haar opleiding as versorger van geriatriese, demensie-, MS- en ander psigiese en liggaamlike afhanklike pasiënte. Die kursus sluit Biologie, noodhulp, algehele versorging en praktiese komponente in.

Dié gebore Pretorianer het ná skool ’n sekretariële kursus by ’n Pretoria Technikon voltooi en ná ’n loopbaan by ’n Kimberleyse prokureursfirma, met ’n boer, Johan Swiegers, van Douglas getrou. Hy is tans in die eiendomsbedryf.

Na sy haar eie vroue-gim in Jeffreysbaai bedryf het, is sy na Edge Fitness, waar sy steeds vele gesondheidsbewustes fiks hou.

Haar besluit om ook na mense met psigiese en fisiese nood om te sien, moes eers onderbou word met die pas afgelope kursus, sodat sy met alle fasette van so ’n veeleisende taak op hoogte kon kom. Dit was ’n moeilike taak om by al haar ander verantwoordelikhede bedags te werk en laataande te studeer. Maar omdat sy ’n wenner-mentaliteit het, is sy aangewys as die mees uitstaande student.

Die gedrewe ouma van een (amper twee!) met ’n werketiek wat vir niks skrik nie, beplan tans haar loopbaan rondom spesialisering in veral die nuwe rigting.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham

Here are just ten of our favourite plus-sized models:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.