Twee tuinreuse vergiftig

2017-02-02 06:02

WAT eens ’n sprokiestuin vir haar agterkleinkinders moes wees, is nou net twee kaalgestroopte, dooie bome.

’n Reuse Witstinkhoutboom en Melkhoutboom, wat 26 jaar terug hul wortels in die koel grond by Borsboomstraat in Jeffreysbaai gevestig het, is onlangs deur kwaaddoeners vergiftig.

  • .

Die bome het ’n ruk gelede skielik begin doodgaan,” sê Griesel. “Ek het alles in my vermoë gedoen om die bome te red. Die gras rondom die bome het ook begin doodgaan; toe het ons geweet . . . daar is niks meer wat ons kan doen nie. Nie eers ’n bekwame span tuindienste kon hulle van hul wrede lot red nie - vergifting.”

Griesel vertel sy was onsettend teleurgesteld en omgekrap. “Ek het vir dae dikmond rondgeloop. Ek was besig om ’n fantasietuin vir my agterkleinkinders by die bome te maak. Tevergeefs.”

Griesel verkies om nie te bespiegel oor wié die bome kon vergiftig het nie.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.