Ultimate Paints vier derde verjaardag

2018-05-31 06:01
Ultimate Paints in Jakarandastraat, Jeffreysbaai vier op 31 Maart hul derde verjaardag. Die professionele span is Clint Plaatjies, Divan Goeda, Vanessa Stevenson, Andrew Stevenson (eienaar) en Ashwell Philips.   Foto:MONIQUE BASSON

Ultimate Paints in Jakarandastraat, Jeffreysbaai vier op 31 Maart hul derde verjaardag. Die professionele span is Clint Plaatjies, Divan Goeda, Vanessa Stevenson, Andrew Stevenson (eienaar) en Ashwell Philips. Foto:MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

ULTIMATE Paints by die Jowelu Centre in Jakarandastraat, Jeffreysbaai vier vandeesmaand hul derde verjaardag - dieselfde maand as wat dié gebou 15 jaar oud is.

“Ultimate Paints wens Wernich Cronje en sy span baie geluk met dié besonderse mylpaal,” sê Ultimate Paints eienaar Andrew Stevenson. “Hulle het oor die jare ’n gevestigde besigheid in die dorp geword. Ons is dankbaar dat ons drie jaar terug langs hulle by die Jowelu Centre kon intrek.”

Volgens Andrew, is 31 Mei ’n besonderse dag vir Ultimate Paints: nie net is dit die besigheid se derde verjaardag nie, maar hy vier ook sy 39ste verjaardag.

Andrew spog met 18 jaar in die verfbe-dryf. Hy het vir 10 jaar Duraline verkoop, waarna hy die Duraline-tak in Humansdorp oorgekoop en na Jeffreysbaai verskuif het.

Sy regterhand, Ashwell Phillips, werk al vyf jaar saam met hom - vandat die tak nog in Humansdorp was - en beskik oor ongelooflike kennis in sy vakgebied. Hy is een van die vriendelikste verkoopspersone in Jeffreysbaai.

Vanessa Stevenson, Andrew se vrou, behartig vir die laaste drie jaar die admini-strasie van die besigheid. Sy help ook graag klante met haar verf-kennis wat sy by Andrew geleer het.

Clint Plaatjies is die professionele verfmenger wat sorg dat elke verfmengsel met akkuraatheid gemeng en nagegaan word.

Ultimate Paints is die enigste winkel in Jeffreysbaai wat kleur-akkuraatheid kan bekom deur slegs na ’n voorbeeld van die spesifieke kleur te kyk.

Hulle het onlangs ’n Coloureye aangekoop, wat hulle in staat stel om ’n kleur by klante se huise akkuraat na te boots.

Andrew besoek huise gratis om te help met raad en opmetings vir kwotasies en spesifikasies. Hy word nie verniet Jeffreysbaai se ‘verfspesialis’ genoem nie.

“Ultimate Paints hou net die hoogste gehalte produkte aan, soos Duraline Paints se Duraklad Verf, wat al vir 13 jaar die buitekant van huise in Kouga beskerm,” sê Andrew.

“Ons verkoop ook Prominent Paints en Weatherprufe Paints wat volgens internasionale standaarde gemaak word.”

Andrew sê: “Ons bedank ons klante vir hul volhoubare ondersteuning - veral die wat in ons en ons produk glo.

“Ek kan nie wag om saam met nuwe klante ’n pad te stap nie.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

IT Manager (contract)

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
R330 000.00 - R458 000.00 Per Year

HSE Manager

Cape Town
Tumaini Consulting
R550 000.00 - R650 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.