VAL Aloe Cup spog binnekort met netbal

2017-09-21 06:02

DIE gewilde Value Added Life Aloe Cup spog eersdaags met top-netbalspelers van verskillende skole.

Die VAL Aloe Cup, aangebied deur die Laerskool Jeffreysbaai, het die afgelope twee jaar die beste 0.11-rugbyspanne in die land sien kragte meet, insluitende Gene Louw, Durbanville, Knysna, Jeffreysbaai, Handhaaf, Volkskool, Grey Kollege en Glenwood.

Die 2018 weergawe van die VAL Aloe Cup sal vir die eerste keer agt netbbalspanne van regoor Suid-Afrika sien kragte meet.

Die wenspan sal met R2 000 in prysgled wegstap. Vir inligting, skakel VAL Aloe Cup netbal-organiseerder Claudette Veldsman by 042 293 1343.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.