Van skoolhoof tot bouer

2016-12-22 06:01
Marlé Hellmuth.            Foto: VERSKAF

Marlé Hellmuth. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Vrystater met woema het die afgelope paar weke in Jeffreysbaai vir almal kom wys hoe spoed en effektiwiteit in die bou-bedryf kan kombineer as die behoefte dit vereis.

Marlé Hellmuth van Bloemfontein, tot Aprilmaand nog hoof van ’n Bloemfontein-se skool met 950 leerlinge, het die onderwys verlaat om meer suksesvol na haarself en haar kinders om te sien.

Haar oudste seun is ’n M-student aan die Universiteit in die stad, en die jongste op skool.

As enkelouer het sy eers ’n vervoersaak op die been gebring, maar later oorgeslaan na bouwerk.

Met haar persoonlike kapitaal het sy in Astonbaai ’n ruim woonhuis kom bou – en vanaf die planfase tot met die voltooide produk as eienaarbouer opgetree. Sy het haar eie werkspan uit die Vrystaatse stad hierheen gebring en binne twee-en-’n half weke die huis voltooi.

Sy besit ook ’n ander huis in Astonbaai en is goed bekend by die inwoners. Hulle het haar al voorheen in aksie gesien tot sy, sommer kort voor haar jaarlikse vakansie, self ingespring en haar ander woonhuis se buite-verfwerk in ’n ommesientjie kafge-draf het.

Met die afgelope bouery was sy self die dak-slaner. Dit is knap en volgens die boek gedoen met dakplate wat die jongste tegnologie (roesvrye plaat met aluminium-basis) weerspieël.

Op die oomblik word probleempies met waterpype nog uitgesorteer, maar daar word al lekker vakansie gehou met die byna-voltooide huis as basis.

Die manne van die buurt stap daagliks daar verby en lig die hoed vir ’n vrou van vele talente en sonder ’n greintjie luiheid in haar sisteem.

Die Vrystaters kan opsigtelik meer doen as rugby speel en studente oplei.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.