Volle Evangelie Kerk vier 20 jaar

2017-09-07 06:00

DIE Volle Evangelie Kerk van God in Boskloof, Humansdorp vier op 17 September hul twintigste bestaansjaar.

Alle lidmate, asook oud-lidmate, word genooi om in die feesvieringe saam met Chanel en Morné Wink te kom deel.

Fokus word geplaas om gebeure vanaf die bou van die kerk in 1996 deur wyle pastoor Kalik en die inwyding op 13 September 1997, tot nou.

Vir meer inligting, skakel pastoor Tinus Smit by 084 626 9719.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.