Vrou (38) steek kêrel glo dood

2017-08-31 06:00

’n Man van Jeffreysbaai is Sondagoggend ten aanskoue van ander glo vermoor.

Siyanda George (34) is omstreeks 04:00 in die teenwoordigheid van vriende voor ’n ta-verne doodgesteek.

Volgens sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, beweer ooggetuies dat George en sy vriendin (38) buite die ta-verne staan en stry het toe sy ’n mes uithaal en George een keer daarmee in die bors steek.

George is op die toneel dood verklaar.

Nkohli sê dit is nie bekend waaroor hulle gestry het nie.

Die polisie het die vriendin kort ná die voorval op ’n klag van moord in hegtenis ge-neem. George se vriendin het Maandag in die Landdroshof op Humansdorp verskyn.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.