Vrou (86) verloor beheer oor motor

2018-10-25 06:00
’n 86-jarige vroulike bestuurder het verlede Woensdag rondom 17:00 beheer oor haar motor verloor en deur die voorruit van Tops-drankwinkel in Jeffreysbaai gebots.        Foto:VERSKAF

’n 86-jarige vroulike bestuurder het verlede Woensdag rondom 17:00 beheer oor haar motor verloor en deur die voorruit van Tops-drankwinkel in Jeffreysbaai gebots. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n 86-jarige vroulike bestuurder het verlede Woensdag rondom 17:00 beheer oor haar motor verloor en teen die voorruit van Tops-drankwinkel gebots.

Volgens haar het haar voet vasgehaak en per ongeluk die petrolpedaal in plaas van die rem getrap. Die motor het vo-rentoe geskiet, deur sterk versperrings gebars en teen die buitevenster van die Spar-eiendom tot stilstand gekom. Die ruit het gebreek en drankbottels het oral gespat. Drank het oor die loopvlak voor die winkel gevloei.

Die eienaar van Spar, JP Venter, was in daardie stadium in ’n ander winkel nie vêr van Spar af nie toe die nuus hom telefonies bereik. Hy het hom na die toneel gehaas en op redelike chaos afgekom. Daar is dadelik werk van die pro-bleem gemaak en later die middag was die ruit herstel en het die opruiming momentum gekry.

Soos gewoonlik was daar allerlei sosiale kommentaar – simpatiek én onsmaaklik. Verskeie mense het gewys op die “gevaar” wat ’n senior burger op die pad kan wees en gesê dis nie maklik of altyd moontlik vir ouer mense om hul onafhanklikheid prys te gee nie. ’n Vroulike lid van die publiek het haar misnoeë oor sommige mense se kommentaar te kenne gegee en verwys na die skok wat die ouer vrou opgedoen het. Die ouer vrou het na verneem aanmekaar haar spyt uitgespreek en probeer verduidelik wat gebeur het.

Die Duitse motor is deur die versperrings beskadig.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.