Vrou in haar winkel aangeval en beroof

2015-12-17 06:00
Die polisie is op soek na ’n verdagte wat die eienaar van Grannie’s Coffee Shop in Joubertina Vrydag met ’n lang mes gesteek het. Beatrix Strydom (65) is in albei haar arms gesteek toe sy gisteroggend vroeg in die winkel beroof is. Foto: Verskaf

Die polisie is op soek na ’n verdagte wat die eienaar van Grannie’s Coffee Shop in Joubertina Vrydag met ’n lang mes gesteek het. Beatrix Strydom (65) is in albei haar arms gesteek toe sy gisteroggend vroeg in die winkel beroof is. Foto: Verskaf

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

’n Vrou van Joubertina is in albei haar arms met ’n mes “so lank soos ’n liniaal” gesteek toe sy in haar winkel beroof is.

Beatrix Strydom (65) was Vrydagoggend voor 07:00 in haar winkel, Grannie’s Coffee Shop, om nuwe voorraad vir die “besige” Vrydag uit te pak.

“Toe ek opkyk, staan die man hier voor my met ’n mes so lank soos ’n liniaal,” sê Stry­dom.

Met die mes swaaiend voor Strydom se gesig het die rower geld geëis en glo gedreig om haar dood te maak indien sy nie aan sy eise voldoen nie.

“Die man het seker ses keer vir my gesê: ‘Ek maak jou vrek vandag.’ Maar ek het rustig gebly, want die Here sal dit mos nie toelaat nie.”

Strydom het die geld aan die rower oorhandig en gevra hy moet liewer loop.

“Ek het die man tot by die winkeldeur gevolg, want ek wou die deur toesluit.

“Die man het duidelik nie daarvan gehou nie en hy het omgedraai en my drie keer met die mes gesteek.”

Hierna het die rower glo die winkel se telefoondraad geknip en gewaarsku dat hy sal moor indien iemand hom agtervolg.

Die wonde in Strydom se arms moes met steke geheg word.

Sers. Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, het die voorval bevestig. “Die polisie ondersoek ’n saak van roof en soek die verdagte.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.