Vulstasie prooi van gewapende roof

2016-04-14 06:00

VERVOLG VAN BLADSY 1

“EK vermoed hulle het agter die polisievoertuig aangejaag. Hulle het nie ver gery voor hulle weer teruggedraai en verder probeer het om die kluis oop te kry nie.

“Ék het ysters hoor val en besef die kluis is oop.”

Volgens Pauls het die verdagtes die gesteelde goedere in die bakkie gelaai, ingeklim en weggery.

“Ek het nie ’n idee gehad waarheen ons gaan nie. Ek kon ook nie rondom my kyk nie, die twee gewapende mans het by my kop en voete gesit.

“Een van die mans by my, het teen die ruit gekap - toe draai hulle links. Met die tweede kap, toe stop die voertuig - dit was duidelik dat die drywer nie geweet het waar om te ry nie. Die vier mans het uit die bakkie gespring, die buit en gereedskap gegryp en gehardloop.

“Ek het doodstil bly lê en ’n voertuig hoor wegtrek. Ek het nog ’n rukkie so gelê en toe dit stil klink, het ek my kop opgelig - dit het veilig gelyk – ek het uitgespring en die bos ingehardloop.” Volgens Pauls wat dit teen ongeveer 03:40.

“Ék het nie geweet waar ek is nie. Smhart Sekuriteit en die polisie het my later daar langs die pad gekry.”

Volgens luit. Gerda Swart, polisiewoordvoerder, het die verdagtes met juwele en ’n onbekende bedrag geld in die sekerheidsvoertuig gevlug en niemand is nog in hegtenis geneem nie. “Daar is op die voertuig beslag gelê vir forensiese ontleding en die toneel is deeglik nagegaan.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/World
 

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…

What is at first an exciting tummy-turning adventure stunt, quickly turns into a scarily bad idea caught on camera. Take a look:

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Should you date your co-worker?
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.