Vuyani Grootboom maak Kouga trots

2019-06-20 06:01
Vuyane Grootboom het vyfde geëindig tydens die Race to Dubai-toernooi wat vanjaar in Durbanville, de Zalze en Paarlvallei afgespeel het. uit ’n groep van sestien spelers.                        Foto:VERSKAF

Vuyane Grootboom het vyfde geëindig tydens die Race to Dubai-toernooi wat vanjaar in Durbanville, de Zalze en Paarlvallei afgespeel het. uit ’n groep van sestien spelers. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HY is ’n man van twee wêrelde – Vuyane Grootboom wat in Februarie 2015 as permanente petroljoggie by die Humansdorp-Koöperasie begin werk het, het in dieselfde jaar lid geword het van die Zwartenbosch-gholfklub.

As hy nie sy daaglikse brood verdien by CBF-motors nie, is hy op die gholfbaan as entoesiastiese speler.

Dié veelsydige sportman wat tans met ’n ses-voorgee speel en deur Hannes Ferreira bygestaan word as mentor, neem vir die laaste twee jaar deel aan die Race to Dubai-toernooi wat vanjaar in Durbanville, de Zalze en Paarlvallei afgespeel het. Grootboom het dié keer vyfde geëindig uit ’n groep van sestien spelers.

Hy het op 12 jaar al as baljoggie begin diens doen en op die ouderdom van 30 begin speel.

Dié boorling van Hankey wat vanjaar 41 word, se volgende doelwit is om vir die OP-span gekies te word.

Die Race to Dubai-groep het vanjaar na ’n verdere vlak beweeg, naamlik ’n konstitisionele prosedure waaraan alle lede onderworpe is. Dit behels ’n puntetellinghulpkaart wat spelers leer om tydens spel behoorlike telling te hou.

Die groep, sowel as Grootboom, is vol lof en waardering oor hulp wat hulle van borge en rolspelers ontvang.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.