Waterbeperkings word in Koukamma gehef

2016-02-11 06:00

DIE dorp se krane is droog en Koukamma-inwoners sal voortaan suinig met water moet werk of ’n boete betaal.

Streng waterbeperkings is vandeesweek vir die gebied aangekondig. Dié beperkings het op 8 Februarie ingeskop.

Tuinnatmaak en die besproeiïng van sportvelde en openbare plekke word slegs toegelaat vir ’n maksimum van een uur voor 09:00 en na 16:30 op ’n Dinsdag, Donderdag en Saterdag. Dit sluit die gebruik van emmers en outomatiese sprinkelaarstelsels in.

Besproeiïng binne 24-uur na goeie reënval is van die kaart af. Nie eers instansies of inwoners met alternatiewe waterbronne soos ’n boorgat, is van die reël ge-vrywaar nie.

Die Koukamma-munisipaliteit bepaal verder dat geen outomatiese opvulsisteme vir swembaddens toegelaat sal word nie.

Spesiale verbruikers soos gholfbane, navorsingstasies, kwekerye en groot sportfasiliteite moet aansoeke om spesiale vrystelling rig aan die Koukamma Munisipaliteit by Keetstraat 5 in Karee-douw, 6400 of aan die Koukamma Munisipaliteit by Olivierstraat 18 in Joubertina, 6410.

Alle vrystellings wat voor 31 Januarie 2016 toegestaan is, is nie geldig nie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

And the Paws24 and Hill's winners are ...

Find out who the winners of our Paws24 pet pics and Q&a competitions are...

 

Paws

Keep your family and pets safe from rabies
5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.