Wen Dina Botha se ‘Anderkant Vergeet’

2016-08-11 06:00

DIE nuutste roman uit die pen van Dina Botha, die “koningin van die liefde”, deel genadeloos vuishoue uit, maar smeer ook salf op die wonde.

Anderkant Vergeet is ’n roerende verhaal van ’n vrou wat haar ‘self’ ontdek en nie hou waarvan sy sien nie. Die boek deel die perspektief van ’n man wat smag na ’n vrou wat hy skynbaar verloor het, en die van ’n kind wat al die skuld op haar neem.

Die verhaal handel oor ’n vrou wat na ’n ernstige ongeluk aan geheueverlies ly. Die laaste 24 jaar van haar lewe is bloot weg - want kort ná haar matriekafskeid was sy en vier ander in ’n gruwelike onge-luk betrokke. Sy onthou nou alles wat tot voor daardie ongeluk gebeur het.

Sy kan nie onthou dat sy getroud is nie, en haar twee kinders is vreemdelinge. Sy soek voortdurend antwoorde, maar daar duik immer meer vrae op. Hoekom het sy die keuses gemaak wat sy gemaak het? Wat het van al haar drome geword?

Die ergste: hoe meer sy ontdek wie sy was; hoe minder staan daardie ‘persoon’ haar aan.

WEN! WEN! WEN!

Om Anderkant Vergeet te wen, stuur jou naam en besonderhede na kougaexp@media24.com.

Anderkant Vergeet moet in die onder-werpreel verskyn. Die kompetisie sluit op 18 Augustus om 12:00.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.