Wen lekkerlees kinderboeke

2016-08-11 06:00

ONTMOET vir Zackie en Vincent waar hulle in ’n bloedrooi kaskar deur die strate jaag, en ’n sekere tweeling met ’n slyme-rige padda die skrik op die lyf jaag.

Moet nie die astrante, bont wurm wat in ’n boek woon, misloop nie. Dan is daar die goudvis vir wie die Weermag nie eers kans sien nie.

Die Kouga Express, in samewerking met Lapa Uitgewers, gee vandeesweek vier lekkerlees kinderboeke aan een gelukkige leser weg.

Die boeke is Z is vir Zackie: Die rowwe resies, Z is vir Zackie: Die paddapoets en Viskos deur Jaco Jacobs, asook Jason en die Boekwurm uit die pen van Martie Preller.

Dié boeke is lekker, avontuurbelaaide leesboeke vir beginners met volkleur-illu-strasies.

WEN! WEN! WEN!

Om die boeke te wen, stuur jou naam en kontakbesonderhede na kougaexp@media24.com.

Lapa Uitgewers moet in die onderwerp-reël verskyn. Die kompetisie sluit op 18 Augustus om 12:00.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.