Wen vier lekkerlees boeke

2016-06-30 06:00

EEN gelukkige leser kan vier boeke met komplimente van Lapa Uitgewers vandeesmaand wen.

Dié boeke is Eilandvuur deur Serena Steyn, Midder-nagsoene deur Alma Carstens, Verliefop die Baas deur Madelein Stoltz en Lorna en die Professor deur Malene Breytenbach.

Eilandvuur: Laverne Rieckert stem in om biljoenêr sakeman Alain Picault in’n lokval te lei om haar oorlede man, Mike, se moordenaar te help vastrek, maar iets begin tussen haar en Alain flikker.

Middernagsoene: Giselle glo die liefde bring net hart-seer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie; ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die liefde te verander.

Verlief op die baas: Christi Lombard sal nie soos haar voorganger verlief raak op die baas nie – sy en haar gesin het die werk broodnodig. Haar baas, Darius, en haar hart, hou nie by die reëls nie.

Lorna en die Professor: Lorna ontmoet professor Arno Retief toe hul motors bots. Die noodlot bring hul weer by- mekaar toe haar motor gaan staan en Arno tot haar redding kom. Maar hy dink sy is te jonk, en sy dink hy is ’n rokjagter.

WEN! WEN! WEN!

Om vir die boekprys in aanmerking te kom, stuur ’n epos met die woord, Lapa Uitgewers, in die ondewerpreël, jou naam en van, asook kontaknommer na kougaexp@media24.com. Die kompetisie, met komplimente van Lapa Uitgewers, begin vandag en eindig om 17:00 op 7 Julie.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

5 top leg exercises for men

Here’s our selection of the five best leg exercises that you can do in the comfort of your own home.

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content this holidays
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
How to open a beer bottle without an opener
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.