Werker aangekla ná inbrake

2015-12-10 06:00
DJ van Niekerk is tydens twee afsonderlike voorvalle in sy huis oorval en met ’n harde voorwerp oor die kop geslaan, geskop en geslaan.  Foto: MONIQUE BASSON

DJ van Niekerk is tydens twee afsonderlike voorvalle in sy huis oorval en met ’n harde voorwerp oor die kop geslaan, geskop en geslaan. Foto: MONIQUE BASSON

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VERVOLG VAN BLADSY 1

DIE stukkende venster is dieselfde dag vervang en die slaapkamerdeur vir veiligheidmaatreëls gesluit.

Maar die bose kat kom weer . . .

Daardie selfde aand het Plaatjies dié venster gebreek, maar hom teen die toe kamerdeur vasgeloop. Min gepla deur dié hindernis, het hy uitgeklim en om die huis geloop waar hy by een van die voorste vensters ingebreek het. Hy is weer eens vort met ’n beursie wat langs Van Niekerk gelê het, terwyl hulle geslaap het.

“Verlede Sondag oppad kerk toe, was daar ’n snaakse reuk in die spaarkamer en ek het ondersoek gaan instel,” sê Van Niekerk. “Tot my skok het ek ons tuinwerker onder een van die beddens gekry en hom met ’n groot gesukkel daar uitgetrek. Hy het begin hardloop en ek is agterna,” vertel Van Niekerk.

“Toe ek om ’n draai kom, slaan hy my met ’n stomp oor die kop en begin my te skop en te slaan, terwyl hy my arms vashou. Ek kon my een arm loskry en het hom met ’n baksteen geslaan waarna hy weggehardloop het.

“Die volgende oggend was hy terug in ons huis. Toe ek hom in die stort betrap, slaan hy my met ’n stomp voorwerp oor die kop en skop my so hard dat drie van my ribbes gebreek het. Hy het my vrou onderstebo gehardloop en is by die voordeur uit.”

Volgens Van Niekerk het die bure se huiswerker gesien wat gebeur het, en dadelik Smhart Sekuriteit en die polisie ontbied. Hulle was binne mi-nute op die toneel.

Plaatjies is die volgende Dinsdag aangekeer waar hy onwettig in van die bure se tuin geslaap het, en is in hegtenis geneem.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.