Werker red ‘Skillie’ voor kake van grassnyer

2016-03-24 06:00
André Minnaar het onlangs die klein skilpadjie, wat nog nie eers ’n jaar oud is nie, van ’n wrede dood gered.       Foto: VERSKAF

André Minnaar het onlangs die klein skilpadjie, wat nog nie eers ’n jaar oud is nie, van ’n wrede dood gered. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AMPER was die naamlose klein skilpadjie van onbekende geslag en ouderdom tot ’n vroeë dood gedoem, maar André Minnaar se skerp oog vir diere en die natuur het die dop-diertjie gered.

Die ‘reddingsdrama’ in die kleine het onlangs afgespeel toe Minnaar van Tapas oudergewoonte ’n erf in Dolphin-rylaan, Astonbaai met sy grassnyer gaan tem het.

“Om ’n klein skilpadjie tussen gras en bossies raak te sien, is ’n byna onmoontlike saak,” sê Peet van der Walt, ’n Astonbaai-inwoner. “Die diertjie lê so roerloos, net soos een van die klippe, terwyl jou masjien raas en jaag om klaar te kry.

“Minnaar is egter pal op die uitkyk vir die kalante wanneer hy die erf skoonmaak.” Dus is “Skillie” binne minute na ’n veiliger tuiste geneem.

Volgens Van der Walt, het Minnaar oor ’n geruime tydperk al tientalle skilpaaie van ’n gewisse dood gered, en so bewaar. “Danksy sy goeie werk, sal ons kinders en kleinkinders eendag die voorreg hê om die skadelose diertjies te sien.

“Mag die mooi voorbeeld van bewaring ’n positiewe boodskap uitdra aan almal wat erwe met masjiene ontbos en skoonmaak.”

Toe daag André Minnaar met sy skerp oog vir diere en natuurbewaring op. Binne minute is “Skillie” na ’n meer vei-lige tuiste geneem.

Die ‘reddingsdrama’ in die kleine het onlangs afgespeel, toe Minnaar van Tapas oudergewoonte ’n standplaas in Astonbaai, Dolphinrylaan met sy grassnyer tem.

“Om ’n klein skilpadjie tussen gras en bossies raak te sien, is ’n byne onmoontlike saak,” sê Peet van der Walt. “Dan lê die diertjie nog so roerloos, net soos een van die klippe terwyl jou masjien raas en jaag om klaar te kry.

“Minnaar is egter pal op die uitkyk vir die kalante wanneer hy op ’n gereelde basis die standplaas skoonmaak.”

Volgens Van der Walt, het Minnaar oor ’n geruime tydperk al tientalle skilpaaie van ’n gewisse dood gered, en sodoende bewaar. “Danksy sy goeie werk, sal ons kinders en kleinkinders eendag die voorreg hê om die skadelose diertjies te sien.

“Mag die mooi voorbeeld van bewaring ’n positiewe boodskap uitdra aan almal wat erwe met masjiene ontbos en skoonmaak.”

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.