Werkwinkel gehou om probleme aan te spreek

2016-07-28 06:00

’n Werkwinkel om die talle probleme in die gemeenskap aan te spreek, asook om ’n missie vir die pad vorentoe te stel, vind op 30 Julie vanaf 08:30 tot 13:00 by die Humansdorp Boutique Hotel plaas.

Verslae van die polisie, onderwys, gemeenskappe, plaasbewoners en kindersorg sal ter tafel gelê word. Probleme onder bespreking, sluit in misdaad, gesinsverbrokkeling, werkloosheid en toenemende armoede.

Die werkwinkel sluit af met die samestelling van ’n skakelkommissie.

Toegang is gratis. Donasies is welkom.

Vir meer inligting, skakel Linden by 084 909 3667 of Barend by 076 272 3417.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.