Word ’n tennisster by STA

2018-11-15 06:02
Seals Tennis Academy bedien sedert Januarie, vanjaar die Kouga-streek bedien met kwaliteit-tennisafrigting. Die span bestaan uit assistent-afrigter Di Gascoyne, mede-eienaar Nicky Dreyer, Jammers Academy-afrigter Jeanine Lombard en hoofafrigter en mede-eienaar Deandré Dreyer.                                        Foto:VERSKAF

Seals Tennis Academy bedien sedert Januarie, vanjaar die Kouga-streek bedien met kwaliteit-tennisafrigting. Die span bestaan uit assistent-afrigter Di Gascoyne, mede-eienaar Nicky Dreyer, Jammers Academy-afrigter Jeanine Lombard en hoofafrigter en mede-eienaar Deandré Dreyer. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AS dit vir jou onbereikbaar lyk om tennis te bemeester en ’n uitstaande speler te word, dan is dit tyd dat jy deel word van Seals Tennis Academy wat sedert Januarie, vanjaar die Kouga-streek bedien met kwaliteit-tennisafrigting.

Dié gesinsgeoriënteerde akademie is in Januarie vanjaar in die lewe ge-roep deur Deandré en Nicky Dreyer van St Francis, en het van ’n klein begin tot ’n fenomenale 152 leerders van alle ouderdomme gegroei.

Hoofafrigter Deandré het die Oos-telike Provinsie reeds op 8 jaar verteenwoordig en tydens sy skool-loopbaan op provinsiale en nasionale vlak deelgeneem. Sy visie is om ’n hoëvlak-afrigtingskool te vestig wat kinders uit alle dele van die land hier kan laat deelneem.

Sy afrigting-ervaring strek wyd. Terwyl hy BTech by PE-Technikon gestudeer het, was hy afrigter by sowel die technikon as by skole in die omgewing. Daarna het hy sy bedrywighede in Dubai gaan voortsit.

STA se huidige afrigtingstelsel is gebaseer op die Kanadese I CAN-metode. Dit sluit ses afdelings in: Jolly Jammers (ouderdom 2-4), Squad, Group, Semi-private, Individual, en Advanced drill sessions.

Bal- en manipulasie-vaardighede, hand-voet-oog-koördinasie, fundamentele beweging-ontwikkeling en spel-afrigting van beginner- tot nasionale vlak vorm deel van die program. Fisioterapeute en ander mediese rolspelers word tans gewerf om na spelers se fisiese welsyn om te sien.

Hierdie maand skop die STA Scho-larship Programme af, wat daarop gaan fokus om minderbevoorregte kinders af te rig, en van toerusting, mediese bystand en voeding te voorsien. Die eerste speler wat vir hierdie program geïdentifiseer is, kom uit Sea Vista in St Francis.

’n Junior-kamp word op 11 tot 13 Desember, vanjaar aangebied en ’n senior-kamp op 18 tot 20 Desember.

Vir verdere besonderhede, kontak Nicky Dreyer by 079 615 6006 en vir Deandré Dreyer by 076 743 5042, of epos hul by deandre@sealstennisacademy.co.za

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic

Jobs in Cape Town [change area]

Jobs in Western Cape region

Cluster Financial Manager

Cape Town
Network Finance
R950 000.00 - R1 000 000.00 Per Year

IT Manager (contract)

Cape Town CBD
Communicate Cape Town IT
R330 000.00 - R458 000.00 Per Year

Reporting Accountant

Cape Town
Network Finance Professional / Prudential
R310 000.00 - R360 000.00 Per Year

Property [change area]

There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.