Word stil met 60 treffende vertellings

2016-04-28 06:00
stilWo(o)rd sal lesers tot stilte dwing en hul eie lewe se hoogte- en laagtepunte weer in oënskou laat neem. Foto: VERSKAF

stilWo(o)rd sal lesers tot stilte dwing en hul eie lewe se hoogte- en laagtepunte weer in oënskou laat neem. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIÉ Moedersdag kan jy stil word met 60 treffende vertellings uit die pen van Marietha Malan.

stilWo(o)rd: Dié diep persoonlike reis van ’n ma wat vertel van haar eie kinders se grootword, teleurstellings, ge-luk en hartseer sal lesers tref met die besef dat ’n moeder se liefde geen perke ken nie.

Malan skryf reeds die afgelope twaalf jaar ’n geestelike rubriek vir die Solidariteit Tydskrif. In dié meer as ’n de-kade se vertellings kom die spesiale en selfs skynbaar nietige ervarings van ’n gesin se mees intieme oomblikke na vore – en elkeen getuig van die manier waarop God se hand in hul lewe sigbaar is.

stilWo(o)rd sal lesers tot stilte dwing en hul eie lewe se hoogte- en laagtepunte weer in oënskou laat neem. Die boek bevat ’n keur van sestig van Malan se mees geliefde rubrieke en sluit ook ’n treffende CD met die voorlesing van alle rubrieke in – ideale inspirerende lui-sterstof vir die langpad.

stilwo(o)rd is beskikbaar deur Kraal Uitgewers teen R120 (CD ingesluit, R20-posgeld uitgesluit). Vir meer inligting of om ’n bestelling te plaas, skakel die uitgewer by 012 644 4329 of stuur ’n epos na kraal@kraaluitgewers.co.za.

WEN! WEN! WEN!

Een gelukkige Kouga Express-leser kan ’n eksemplaar van die boek stilWo(o)rd wen. Om vir die prys in aanmerking te kom, stuur jou kontakbesonderhede na kougaexp@media24.co.za.

Die wedstryd sluit om 12:00 op 4 Mei. Die wenner sal per epos gekontak word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

How to open a beer bottle without an opener

Do the right thing and never be thirsty again…

 
 

You won't want to miss...

WATCH: Man films himself going down water slide upside down as things go very wrong…
WATCH: Conor McGregor: Notorious the trailer
Best date night restaurants in South Africa
WATCH: Ryan Reynolds offers fans a free tattoo in new Deadpool 2 teaser
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.