Yolande Korkie besoek Humansdorp

2017-08-31 06:00
Yolandie Korkie besoek Humansdorp op 9 September.              Foto:VERSKAF

Yolandie Korkie besoek Humansdorp op 9 September. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Pierre en Yolande Korkie van Bloemfontein se ontvoering in Mei 2013 deur die terreurgroep Al Kaida het skokgolwe deur die wêreld gestuur.

Kom luister Saterdag 9 September om 09:30 by die NG kerk Humansdorp na die merkwaardige ystervrou wat van die ergste fisieke en emosionele ontbering denkbaar in Yemen oorleef het.

Mans, vroue en kinders is welkom. Die kaartjies kos R70 per persoon en sluit tee en verversings in.

Haar boek wat handel oor hulle ervarings sal teen R250 te koop wees.

Vir meer inligting of kaartjies, skakel Carina Heyns by 082 9229403 of Lida van Onselen by 083 962 2417.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.