Zuuranys hou jaarlikse konsert

2019-09-19 06:01
Die Zuuranys Primêre Skool in Kareedouw het onlangs hul jaarlikse skoolkonsert - Rooikappie met ’n kinkel - op die planke gebring. In dié weergawe van die gewilde kinderstorie, eet die nare wolf nie vir Rooikappie nie, maar vra haar om te trou. Almal in die bos dans en hou makietie. Leerders (agter van links) Chavon Langa, Jadene Kleinbooi, Ruhan Floors, Legeeha Swartbooi, (voor) Regan Makoenie, Micurline du Bruyn, Saudin van Reenen, Kiara Draai en Jeronemo Prins het die gehoor vermaak.                    Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Zuuranys hou jaarlikse konsert
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.