Bekende paartjie in Clivia-kringe lê die tuig neer

2015-10-28 06:00
Willie en Cynthia le Roux het ’n collage ontvang om dankie te sê vir hul jare-lange diens aan die Oostelike Provinsie Clivia Klub.                                                           Foto: VERSKAF

Willie en Cynthia le Roux het ’n collage ontvang om dankie te sê vir hul jare-lange diens aan die Oostelike Provinsie Clivia Klub. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

NA vyftien jaar se diens lê Willie en Cynthia le Roux die tuig neer, onderskeidelik as Voorsitter en Assistent-sekretaresse van die Oostelike Provinsie Clivia Klub.

Hulle het in 2000 as lede by die klub aangesluit. Willie is gou daarna op die komitee gekoöpteer en in 2002 as Voorsitter verkies.

Cynthia het later as sekretaresse gevolg. Uit die staanspoor het Willie homself beywer vir die bevordering van die Clivia plant in die streek en met Cynthia se ondersteuning asook die hulp van die komitee en ander lede is die klub tot ’n modelklub uitgebou en as derde grootste in die land.

“Ons het in 2007 uitgetree, maar later by twee verdere geleenthede weer ingespring tot waar ons nou in 2015 finaal uitgetree het as Voorsitter en Assistant Sekretaresse,” het Willie gesê.

Hul harde werk is beloon toe Willie in 2006 deur die Clivia Vereniging vereer is met ’n Meriete-toekenning vir sy bydrae tot die bevordering van Clivia.

In 2012 het Willie en Cynthia ’n Sertifikaat van Waardering van die klub ontvang gevolg met die toekenning van Ere-Lidmaatskap in Februarie 2015 en ’n collage geskenk deur die klub in September 2015.

“Ek wil graag baie dankie sê aan die Klub Komitee vir die geskenk, aan al die Clivia lede en vriende vir hul ondersteuning en lede van die Pers vir hulle samewerking. Ook ’n hartelike dank aan Cynthia vir haar bydrae en al die jare wat sy my as Voorsitter so getrou bygestaan en ondersteun het,” het Willie afgesluit.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.