Snuffelhonde gaan misdaad help bestry

2015-09-23 06:00
Dwelmhandelaars kan binnekort hul rieme in die Baai styfloop wanneer die nuwe metro-sekerheidsplan, wat agt snuffelhonde vir patrolleerwerk insluit, volgende maand in werking tree. Rowlin Adonis van metro-sekerheid, Morné Hunlun en sy opgeleide hond

Dwelmhandelaars kan binnekort hul rieme in die Baai styfloop wanneer die nuwe metro-sekerheidsplan, wat agt snuffelhonde vir patrolleerwerk insluit, volgende maand in werking tree. Rowlin Adonis van metro-sekerheid, Morné Hunlun en sy opgeleide hond

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

VAN aanstaande maand af sal skelms in die Baai ligter as ooit moet loop wanneer 63 spesiaal opgeleide sekerheidsbeamptes en agt snuffelhonde hier diens begin doen.

Die Mandelabaai-ontwikkelingsagentskap (MBDA) het Donderdag in samewerking met die metro-munisipaliteit hul nuwe metro-sekerheidsplan vir die interstedelike woongebiede van die metro aangekondig.

“Om die ekonomie in Port Elizabeth te laat groei, moet ons eerstens veiligheid kan verseker. Die res – toeriste, nuwe besighede en beleggers – sal dan volg,” het Luvuyo Bangazi, woordvoerder van die MBDA, as die rede vir die nuwe sekerheidsplan aangevoer.

Dié sekerheidsplan, wat deel van die Take Back Our Metro-inisiatief vorm, sal op 9 Oktober deur Danny Jordaan, burgemeester, voor die stadsaal bekend gestel word, waarna die 63 sekerheidsbeamptes en agt opgeleide snuffelhonde dadelik ontplooi sal word.

“Die beamptes, wat uiters sigbare klere sal dra, se doel is om te patrolleer en misdadige aktiwiteite aan wetstoepassers uit te wys,” het Rowlin Adonis van metro-sekerheid gesê.

Juis om te help met die patrollering en die identifisering van onwettige bedrywighede soos dwelmhandel, is agt snuffelhonde in die Wes-Kaap by die Dogs and All-honde-opleidingskool opgelei.

“Die honde is van ’n baie jong ouderdom af geleer om dwelms onder talle omstandighede uit te snuffel,” het Geoffery Coetzee, opleidingsbestuurder, gesê.

Volgens Adonis het dit het uit ’n studie van die MBDA geblyk dwelms is een van die grootste probleme in die stad. “Daarom is dit belangrik dat booswigte met dwelms én die handelaars vasgetrek moet word.”

Coetzee het kortliks verduidelik dat die sekerheidshonde, met baie oefening en ’n goeie mens-hond-verhouding, vlymskerp opgelei is.

“Die honde is reeds geleer om ‘inhegtenisnemings’ uit te voer indien dwelms in die besit van ’n verdagte geruik word.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.