Altona-atlete beloon vir harde werk

2019-09-11 06:00
Die Laerskool Altona het op 5 September hul jaarlikse sporttoekenningsaand gehou en erkenning gegee aan hul gr.7-leerders wat aan ’n sportsoort deelgeneem het waarvoor hulle by die skool ingeskryf is. Trofeë is oorhandig aan uitblinkers en spesiale toekennings aan leerders wat provinsiale en nasionale kleure verwerf het. Landiswa Tokwe en Andy Maarman is as die sportmeisie en sportseun aangewys. Agter is Reon Swanepoel (adjunkhoof), Trevor Louis (departementshoof), en voor van links is Shuan Ruiters (voorsitter van die beheerliggaam), Landiswa Tokwe, Sameshia Esau, Andy Maarman, Benita Duminy (skoolhoof) en Jane Osborne (departementshoof).    foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Altona-atlete beloon vir harde werk
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.