Altona slaan net goud los

2019-07-31 06:00
Van die Kunstefeesleerders saam met hul onderwysers wat hul afgerig het. Foto:VERSKAF

Van die Kunstefeesleerders saam met hul onderwysers wat hul afgerig het. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

LAERSKOOL Altona het aan die Hoërskool Pearson Kunstefees deelgeneem.

Die leerders het hard geoefen en baie moeite gedoen. Hulle het hul goed van hul taak gekwyt en besonderse goeie teurgvoering ontvang van die beoordelaars.

Die uitslae is soos volg:

Sanggroep: Goud A++

Juniorkoor: Goud met lof - A++

Graad 7 spreekkoor: Dubbel goud met lof - A++

Gedramatiseerde poësie:

Emma Joubert (Graad 1) – Goud A+

Lea Joubert (Graad 6) – Goud A+

Marli Adendorff (Graad 7): Goud A+

Anike du Toit (Graad 7): Goud A+

Carike-Leigh Muller (Graad 6): Goud A++

Aqhama Adams (Graad 6): Goud met lof - A++

Ovayo Sijadu (Graad 6): Goud met lof A++

Izibusiso Siko (Graad 6): Goud met lof A++

Hlumani Calana (Graad 7): Goud met lof A++

Jade Rollison (Graad 6): Dubbel goud met lof - A++

Megan Terblance (Graad 7): Dubbel goud met lof - A++

Altona se Graad 7 spreekkoor is uitgenooi om aan die Kunstefees se finalé-konsert deel te neem.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.