Andries kom kuier in die Baai

2019-11-20 06:00
Bekende storieverteller, sanger en TV-aanbieder, Andries Vermeulen, gaan op 30 November om 18:30 by die Hoërskool Framesby optree. ’n Beperkte aantal kaartjies is beskikbaar en kos R150 per persoon. Gaan na Doxa Deo Port Elizabeth se Facebook-blad om aanlyn ’n kaartjie te koop of kontak Kayla Jacobs op 041 360 8941. Piekniekmandjies kan saamgebring word.  foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Andries kom kuier in die Baai
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.