Arcadia-inwoners se klagte kry aandag

2018-12-05 06:01
Aandag word tans aan hierdie steeg en waterlekkasie in Arcadia geskenk. Van links is raadslid Rano Kayser, William Asia en wyk 34 raadslid Johnny Arends.Foto:KAILIN DANIELS

Aandag word tans aan hierdie steeg en waterlekkasie in Arcadia geskenk. Van links is raadslid Rano Kayser, William Asia en wyk 34 raadslid Johnny Arends.Foto:KAILIN DANIELS

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DAAR word eindelik aandag geskenk aan inwoners se probleme met ’n steeg en waterlekkasie in Arcadia.

Dit ná PE Express ’n berig geplaas het oor ’n inwoner en pensioenaris, William Asia, wat glo maande lank klagtes ingedien het oor ’n onwettige stortingsterrein en waterlekkasie langs sy huis.

Volgens Asia het die munisipaliteit hom geskakel en die steeg skoongemaak ná PE Express se navrae oor sy klagte.

Die wyk 34 raadslid, Johnny Arends, meen dat die waterlekkasie en die rommelstorting ’n prioriteit is en dringende aandag word daaraan geskenk.

“Ek het Asia besoek by sy woning om oor die probleem te gesels en ons werk daaraan om ’n permanente oplossing te vind. Hierdie is nie die enigste steeg in Arcadia wat so lyk nie,” het Arends gesê.

Volgends raadslid Rano Kayser, wat ook help om die bal aan die rol te sit, kan verouderde infrastruktuur dalk die oorsaak van die waterlekkasie wees.

“Ons het die saak aangemeld en die waterlekkasie is nie ’n geïsoleerde probleem nie. Op die oomblik is die munisipaliteit R2-miljoen agter in terme van infrastruktuur-instandhouding,” het Kayser gesê.

Kayser meen dat die steeg en waterlekkasie ’n groot risiko inhou vir die gemeenskap se gesondheid. Volgens Kayser is die munisipaliteit se Water- en Sanitasie-afdeling ook ingelig oor die probleem en planne word tans beraam om die waterlekkasie en rommelstorting te prioritiseer. – KAILIN DANIELS

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.