Bet-el se Groenhande begin herwinningsprojek

2018-09-12 06:02
Van links is André Kirchner, Kelly-Mari Vorster, Cayla Claasen, Samantha Jackson en Eirene de Beer tydens Bet-el Christelike Akademie se opruimingsuitstappie by Riverstonestraat in Sherwood.                                                     Foto:VERSKAF

Van links is André Kirchner, Kelly-Mari Vorster, Cayla Claasen, Samantha Jackson en Eirene de Beer tydens Bet-el Christelike Akademie se opruimingsuitstappie by Riverstonestraat in Sherwood. Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Bet-el Christelike Akademie spog nou met Groenhande, ’n nuwe portefeulje wat in Julie onder leiding van onderwyseres Marike Röth tot stand gebring is.

Die portefeulje was skaars ’n maand op die been toe ’n program begin is vir die herwin-ing van sekere soorte plastiek, papier, metaal en glas.

Die skool, wat uit sowat 50 leerders bestaan, bring elke Vrydag hul herwinbare items skool toe, vanwaar dit deur Groenhande in die onderskeie dromme gesorteer word.

Die portefeulje het onlangs hul eerste opruimingsuitstappie by Riverstonestraat in Sherwood gehad.

“Ons het binne ’n uur-en-’n half 13 sakke rommel opgetel en gaan eerskomende Vrydag weer terug om die straat verder skoon te maak,” het Röth gesê.

“Ek was bekommerd oor hoe ons die sakke gaan verwyder, toe ’n barmhartige Samaritaan met die naam André by ons stop en aanbied om die sakke weg te ry.

“Ons skool is dalk klein en ons herwinning en opruiming is niks meer as een druppel in ’n oneindige oseaan nie, maar wat is ’n oseaan meer as ’n versameling van ’n klomp druppels,” het Röth gesê.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.