Bet-El se Groenhande reik uit na Save-a-Pet

2018-11-28 06:01
Die groep wat Save-a-Pet besoek het. Voor is Kyle Murray, Cayla Claasen en Kelly-Marie Vorster. Agter is Christo Claasen, Christiaan Jansen van Nieuwenhuizen, Christy Deasy (wat sit), Daniélle de Jager, Eirene de Beer, André Kirchner en Samantha Jackson.                    Foto’s: VERSKAF

Die groep wat Save-a-Pet besoek het. Voor is Kyle Murray, Cayla Claasen en Kelly-Marie Vorster. Agter is Christo Claasen, Christiaan Jansen van Nieuwenhuizen, Christy Deasy (wat sit), Daniélle de Jager, Eirene de Beer, André Kirchner en Samantha Jackson. Foto’s: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Bet-El Christelike Akademie (BECA) spog met hul nuutste portefeulje, Groenhande, wat daarop gemik is om ’n positiewe verskil tussen mens en die omgewing te maak.

Die skool het drie maande gelede ’n aktiewe herwinningsprogram begin en het sederdien 71 sakke rommel in Riverstonestraat opgetel.

Hulle het ook onlangs hulp verleen aan Save-a-Pet deur met die honde te gaan stap en die diere se hokke voor te berei.

Samantha Jackson, ’n leerder van BECA, het gesê dat dit vir haar skokkend was om te sien hoeveel liefdevolle honde en katte daar was wat huise benodig.

Mede-leerder Cayla Claasen het gesê, “Ek kon nie glo hoeveel diere daar was nie, oor die 200 honde. Honde wat deur eienaars agtergelaat is, en honde wat beseer was.”

Ten spyte van al die diere waarna Save-a-Pet moet kyk en beperkte finansies, is al die diere gesond en in ’n goeie toestand.

“Dit het ons harte gebreek dat daar slegs 15 minute per week met ’n hond gestap kan word vanweë die tekort aan vrywillige werkers by Save-a-Pet.

“Ons sal beslis weer moet gaan help,” het Claasen bygevoeg.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.