Bet-el spog met eerste leerlingraad

2018-03-28 06:01
Van links is Elona Ebedes (onderwyser in beheer van die leerlingraad) saam met die drie lede van die leerlingraad, Dries van Deventer, Dewald de Swardt en Inge van Jaarsveld, en Jani de Beer (sekretaris van die leerlingraad).                         Foto:VERSKAF

Van links is Elona Ebedes (onderwyser in beheer van die leerlingraad) saam met die drie lede van die leerlingraad, Dries van Deventer, Dewald de Swardt en Inge van Jaarsveld, en Jani de Beer (sekretaris van die leerlingraad). Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Bet-el Christelike Akademie in Kabega Park het onlangs hulle heel eerste leerlingraad aangewys.

Al die leerders en onderwysers van die skool het aan die verkiesing deelgeneem. Die hoofdoel van die leer- lingraad is om skakeling tussen leerders en personeel te bewerkstellig en om met die algemene dissipline van die skool behulpsaam te wees.

Aangesien die skool hul eerste gr. 12-klas eers volgende jaar sal hê, is die drie leerders op die leerlingraad almal vanjaar in graad 11.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Most Read
News In Your Area
Top Lifestyle
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.