Cillié se klas van 1959 hou reünie

2019-10-09 06:00
Die matriekklas van die Hoërskool Cillié van 1959 het onlangs hul 60ste reünie gehou. Elf van die voormalige klasmaats en hul gades het die geleentheid bygewoon. Voor van links is Magda van Tonder, Aden Fourie, Gabriel Booysen en Louis Potgieter. In die tweede ry is Tertius Jansen, Dianna Dippenaar en Kitty Potgieter. Heel agter is Danie Gerber, Henriëtta Barkhuizen en Tilly Mulder. Bennie Müller was afwesig toe die foto geneem was.                                                 foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Cillié se klas van 1959 hou reünie
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.