Departement waarsku teen kinkhoes

2018-10-24 06:02

DIE Oos-Kaapse departement van gesondheid het inwoners van Nelson Mandelabaai gewaarsku oor die uitbreking van bordetella pertussis, ’n soort kinkhoes wat by babas jonger as drie maande voorkom.

Simptome is moeilike asemhaling en ’n hoes wat langer as twee weke duur.

Volgens die departement is 26 kinkhoesgevalle reeds die jaar in die metro aangemeld, teenoor die vyf gevalle oor dieselfde tydperk verlede jaar. Uit die 26 gevalle is 13 in die private gesondheidsektor en

Daar was net een sterfgeval. Ouers is gewaarsku om bedag te wees op die simptome en word versoek om hul kinders na hul naaste kliniek te bring indien hulle bekommerd is.

Die siekte word veroorsaak deur ’n bakterie en ’n entstof kan die siekte voorkom. – NETWERK24

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.