DF Malherbe slaan atletiekrekords plat

2017-01-25 06:03
Saskia Wait laat spat die rekords vir beide die 100m en 200m resies.  Foto’s: VERSKAF

Saskia Wait laat spat die rekords vir beide die 100m en 200m resies. Foto’s: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DF Malherbe se jaarlikse kleure- atletiekbyeenkoms het plaasgevind op 16 Januarie by die Westbourne Oval.

Die verskeie atletiekspanne (groen, blou, rooi, oranje en wit) het goeie spangees getoon deur die loop van die dag. Saskia Wait het die rekord gebreek het vir die dogters O/16 100m en 200m naellope. Haar tye was 26,63 sekondes in die 100m resies en 12,75 sekondes vir die 200m.

Kean Vermaak het ook die diskus vir seuns O/16 rekord met ’n afstand van 34,73 meter gebreek.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 

Matric Results are coming soon!

Notify me when results become available

/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.