Framesby bied Haval Paint Run aan

2018-01-24 06:02
Framesby en ander atlete het reeds begin oefen vir die wedlope.Foto:VERSKAF

Framesby en ander atlete het reeds begin oefen vir die wedlope.Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

ATLETE is reeds hard aan die oefen vir die Haval Paint Run wat by die Hoërskool Framesby op 23 Februarie gehou gaan word.

Die geleentheid bestaan uit drie wedlope, naamlik die 100m “dash” vir deelnemers tussen die ouderdom van vier en ses, die 5km vir deelnemers van ses jaar en ouer, en die 10km vir deelnemers van nege jaar en ouer.

Die doel van die wedloop is om fondse in te samel vir Framesby se landloop- en netbaltoere. Dit word deur Haval geborg.

Die geleentheid sal plaasvind op 23 Februarie op Framesby se A-sportveld. Die 100m wedloop sal om 5:15nm afskop. Daarna sal die 5km en 10km begin om 5:45nm.

Alle atlete onder die ouderdom van 10 moet deur ’n volwassene vergesel word.

Die sperdatum vir inskrywings is 21 Februarie en inskrywingsvorms is beskikbaar by alle sportwinkels.

Laat inskrywings en registrasie sal op 23 Februarie plaasvind vanaf 3:30nm tot 5:15nm by Framesby se paviljoen. Vir meer inligting kontak mev. Cronje by 041 360 1257.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.