Gemeenskapskoor hou jaarkonsert

2019-09-11 06:01
Die Port Elizabeth-gebaseerde gemeenskapskoor, welbekend as Cantando@Algoa, se konserthoogtepunt van die jaar vind op Vrydag, 13 September om 18:30 in die kerksaal van NG Lorraine in Marnelaan, Lorraine, plaas. Die Oos-Kaapse Kinderkoor tree by hierdie geleentheid as gaskoor op. Ander deelnemers aan die program is Elmari Meyer en Megan Loots wat die skertslied, “Duet for Two Cats” deur G. Rossini gaan voordra asook Marelize van Heerden wat ’n kabaret-item, “A Dash of Cabaret”, aanbied. Saam met die koor, tree Megan Loots (sopraan) en Enriko Kolesky (tenoor) as soliste op. Die koor staan onder leiding van Bouwer van Rooyen, met Hanlie Young as begeleier, terwyl die Oos-Kaap-se Kinderkoor onder leiding van Marilise van Rooyen staan en deur Arnu Oelofse begelei word. Toegang tot die konsert is R50 per persoon. Kinders onder die ouderdom van 12 het gratis toegang. Kaartjies is slegs by die deur beskikbaar. Skakel 082 200 9415 vir enige navrae.             Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

Gemeenskapskoor hou jaarkonsert
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.

Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.