Gospelomroeper stel sesde CD bekend

2019-07-24 06:01
Gerrit Basson en sy vrou, Helene.

Gerrit Basson en sy vrou, Helene.

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

PASTOOR Gerrit Basson, gospel-aanbieder van Bay FM 107.9, en oud-skoolhoof van die Laerskool Môrewag, reik dié week sy sesde CD uit.

Sy nuwe CD, Deo Gloria, bevat 10 geestelike treffers, onder meer, “Mercy rewrote my life”, “Somebody touched me”, “Laat ons lofliedere singen “Eer vir Jesus”. Hy het geestelike woorde vir drie sekulêre wy-sies op hierdie album self geskryf.

Basson is vanjaar sewe jaar by Bay FM 107.9 betrokke as gospel-aanbieder met sy program Local is Lekker op Donderdagaande, van 20:00 tot 22:00.

Die CD-bekendstelling vind Vry-dag, 26 Julie, om 19:00 by die Full Gospelkerk in Komgastraat, Sherwood, plaas.

Toegang is R30 vir volwassenes en R15 vir leerders. Al sy CD’s sal be-skikbaar wees en lekker eetgoed sal verkoop word. Die deure open om 18:00.

NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.