Groenhande wen tweede plek

2019-05-22 06:01
Die kern Groenhande-leerders. Agter van links is Pierre Hauman (skoolhoof), Samantha Jackson (gr. 10), André Kirchner (gr. 11) en Marike Röth (Groenhande koördineerder), en voor van links is Cayla Claasen (gr. 10), Emmy Nxayeka (WTC skoolprojek koördineerder) en Eirene de Beer (gr. 10).Foto:VERSKAF

Die kern Groenhande-leerders. Agter van links is Pierre Hauman (skoolhoof), Samantha Jackson (gr. 10), André Kirchner (gr. 11) en Marike Röth (Groenhande koördineerder), en voor van links is Cayla Claasen (gr. 10), Emmy Nxayeka (WTC skoolprojek koördineerder) en Eirene de Beer (gr. 10).Foto:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Bet-El Christelike Akademie is baie trots op hul Groenhande se tweede plek in ’n herwinningsprojek wat hulle hierdie kwartaal losgeslaan het.

Die Waste Trade Company hou kwartaalliks ’n kompetisie om te bepaal watter skool die meeste herwinning per leerder insamel.

“Ek is ongelooflik trots op ons Groenhande leerders. Dit is ure se harde werk wat eindelik beloon word,” het Marike Röth, onderwyseres aan BECA sowel as stigter en koördineerder van Groenhande, gesê.

Groenhande beplan om ’n beloningsuitstappie te hou met van die prysgeld. Die res word aan die skool se laboratorium geskenk.

“Groenhande is nie alleenlik gestig met die doel om na ons omgewing te kyk nie, maar ook as ’n wyse om geld in te samel vir ons laboratorium. As fisiese - en lewenswetenskappe onderwyseres van die skool is dit vir my van kardinale belang om die nodige chemikalieë en apparaat te hê om die leerders praktiese vaardighede aan te leer en die nodige blootstelling te gee aan my vakke om ’n liefde daarvoor te skep,” het Röth bygevoeg.

NEXT ON NEWS24X

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.

Inside News24

 
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.