Harley-man sterf ná kort siekte

2016-02-03 06:00
Henkie Burger (84) by sy oudste seun, Deon. Foto: VERSKAF

Henkie Burger (84) by sy oudste seun, Deon. Foto: VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

AS jy die naam Henkie Burger hoor, dink jy onmiddellik: Harley-Davidson.

Burger, van Sunridge, het in 1990 Die Burger se voorblad gehaal met sy Harley-ysterperd met ’n syspan wat hy eiehandig uit weggooi-onderdele gebou het. Tóé was dit die enigste lopende model van sy soort in die Baai.

Burger (84), een van die eerste drie dieseltegnici in Suid-Afrika, het egter verlede week ná ’n kort siekte gesterf.

Hy het in 1953 teen die Wallabies as OP-rugbyspeler uitgedraf en het ook provinsiale kleure in onder meer boks, judo, rolbal en stoei verwerf.

“Hy was al in sy sestigs toe neem hy nog deel aan padwedlope,” het sy seun Anton vertel.

“Ek onthou hoe my broer Gerhard saam met Pa ’n halfmarathon aangedurf en beweer het hý gaan Pa klop. Nee, wat, halfpad het Gerhard gehyg en Pa het hom baie gemaklik verbygesteek en gesê: ‘Kom, jong, ek het jou gesê kom hardloop hier langs my’.”

Vir sy seuns was Burger ’n boesemvriend en mentor. Vir die gemeenskap, sy vriende en kennisse was hy ’n sportman, terggees en die man vir wie jy vra om iets te doen as jy dit ordentlik gedoen wil hê.

“Só het almal maar vir Pa geken. Hy doen óf sy beste, óf hy doen dit glad nie. Ek dink dis hoekom hy sy hele lewe lank uitgeblink het in alles wat hy aangepak het,” het Anton vertel.

Hy laat sy drie seuns, Deon, Anton en Gerhard, agter.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Men.24 Model of the Week: Wendy from Cape Town

Find out more about our featured model, Wendy from Cape Town

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
WATCH: Pornhub is giving users free access to premium content these holidays
5 top leg exercises for men
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.