Honderde honde in Motherwell gesteriliseer

2018-06-13 06:00
Dr. Matthys Ravensberg van die Mount Croix-dierekliniek in Port Elizabeth en sy assistent, Mark Chitsungo, besig om ’n hond te steriliseer. Ravensberg is een van die 17 veeartse wat Sondag vrywillig aan die projek in Motherwell deelgeneem het. Foto: Cara-Lee Dorfling

Dr. Matthys Ravensberg van die Mount Croix-dierekliniek in Port Elizabeth en sy assistent, Mark Chitsungo, besig om ’n hond te steriliseer. Ravensberg is een van die 17 veeartse wat Sondag vrywillig aan die projek in Motherwell deelgeneem het. Foto: Cara-Lee Dorfling

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

SOWAT 200 honde is Sondag in die Baaise buurt Motherwell gesteriliseer as deel van ’n massa-sterilisasieprojek deur die stadsraad.

Athol Trollip, burgemeester van die Nelson Mandelabaai-metro, het R250 000 hiervoor begroot.

Altesaam 17 veeartse het Sondag die honde gesteriliseer.

Dit is egter ’n inisiatief met verskeie rolspelers het Trollip gesê.

“Baie mense gee om vir diere. Daar is baie prioriteite in die stad, maar ons leef ook in ’n samelewing waar ons na ons diere moet kyk.”

Dr. Clive Marwick, president van die veeartsenykundige raad, het gesê die naweek se projek was “wonderlik” en dat verskillende departemente saamgewerk het.

“Jy sal ook sien elke honde-eienaar word ingelig oor wat met die dier gebeur en mense kon enige vraag stel. Nasorg van die hond is net so belangrik soos die voorsorg.”

Hannes Stander, bestuurder van Animal Welfare Society in Port Elizabeth, sê die projek moet eintlik ’n nasionale inisiatief wees.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.