Josie en sy patio sorg vir vuurwerke

2016-09-21 06:00
Ava (Anna Pauw) en Josie (Bennie Gerber) speel in Die Skandaal. Foto: SIMONE JEFFREY

Ava (Anna Pauw) en Josie (Bennie Gerber) speel in Die Skandaal. Foto: SIMONE JEFFREY

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

HOEKOM is dit so dat daar in ’n wooneenheidkompleks altyd drama is? Wel, jy gaan nie noodwendig die antwoord op dié vraag vind as jy Die Skandaal gaan kyk nie, maar jy gaan gewis skaterlag.

Die ATKV-Peaat bied vanaf 27 September tot 1 Oktober dié komiese toneelstuk by die Little Theatre (Antheneaum) aan.

Wanneer die flambojante en eksen- trieke Josie (Bennie Gerber) besluit dat sy eenheid ’n patio nodig het, begin die vonke spat.

Jy sien, Josie het die beste eenheid in die kompleks en daar is ander inwoners wat hom dié eenheid beny. Omdat Josie nou nie eintlik binne die “perke” van normaal (of wat die verkrampte inwoners as normaal beskou!) leef nie, is hy ’n teiken vir die ou suurknolle op die beheerliggaam, maar hy laat hom nie so maklik onderkry nie.

Wanneer Josie se broer, Hardus (Henrico Jordaan), uit nood by Josie kom aan-klop, sien hy die perfekte geleentheid om wraak te neem op die ouskool “manne” wat die kompleks “beheer”.

Brigadier Coetzee (Anton Steyn) en Basil van der Walt (Cobus Lombard) reken dat hulle Josie een voor is, maar hulle het nie rekenskap gehou met die feit dat Josie se “kreatiwiteit” hul lewens omver gaan gooi nie.

Voeg nou vir Frezia van der Walt (Helena Barnard), Ava (Anna Pauw) en Diana Coetzee (Chris-Marie Vosloo) by dié mengsel en die poppe begin behoorlik dans!

’n Kubaanse “dokter”, dr. Raoul Esparza (Saki Marais), wat in sy onkunde verder amok saai, help ook nie juis veel om die rus en vrede in die kompleks te herstel nie.

Die Skandaal se regie word deur Marelize Barnard en Anton Steyn behartig.

Die vertoning het ’n ouderdomsbeperking van 16.

Kaartjies vir die vertonings is by die Westway Kafee beskikbaar – bel Hellen by 041 365 0217.

Vertonings begin om 7:30nm. Kontantkroeg en versnaperinge is beskikbaar.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
ADVERTORIAL
Competition regulation for a growing and inclusive economy

ADVERTORIAL: The Competition Commission of South Africa is conducting advocacy work in the South African automotive aftermarket industry and has gazetted a Draft Code of Conduct for public comment.

/News
 

Man scores date with tennis superstar after Twitter bet

It’s a modern day Cinderella story, but one American man took ‘shoot your shot’ seriously in 2017.

 
 

You won't want to miss...

Who are the highest paid models of 2017?
10 gorgeous plus-sized models who aren't Ashley Graham
5 top leg exercises for men
10 best dressed men of 2017
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.