Kaap Recife hou jaarlikse familiedag en karnaval

2018-02-28 06:01
; Op die foto verskyn Pinnie van Just Property (een van die Hoërskool Kaap Recife se borge) saam met die opgewonde leerders, van links, Reuben Williams, Chloe Upton, Izri Kotze, Arno Meyer, Abbey Koetze en Marco Muller.                      Photo:VERSKAF

; Op die foto verskyn Pinnie van Just Property (een van die Hoërskool Kaap Recife se borge) saam met die opgewonde leerders, van links, Reuben Williams, Chloe Upton, Izri Kotze, Arno Meyer, Abbey Koetze en Marco Muller. Photo:VERSKAF

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

DIE Hoërskool Kaap Recife is tans besig om hulle vere reg te skud vir hul jaarlikse familiedag en karnaval wat op 3 Maart sal plaasvind.

Die gees loop hoog onder die leerders en personeel van die Hoërskool Kaap Recife vir hierdie karnaval wat elke jaar ’n hoogtepunt op hulle kalender is.

Die feesvieringe sal om 08:00 op die skoolterrein begin.

Daar sal vermaak vir albei oud en jonk beskikbaar wees, asook talle kosstalletjies wat lekker eetgoed sal verkoop.

Nelson Mandelabaai se inwoners word genooi om ’n draai te maak en te smul aan die pannekoeke, steakrolletjies en ander karnavalgunstelinge wat aangebied sal word.

Gewilde plaaslike radio stasie Luister FM sal ook deel hê aan die feesvieringe wanneer hulle die oggend vanaf die karnaval uitsaai.

Vir meer inligting oor die karnaval en familie dag, kontak die Hoërskool Kaap Recife by by 041 583 2147.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
 

Keep your family and pets safe from rabies

The recent outbreak of rabies in South Africa has brought to light how terrible this disease is and how as pet parents we need to be vigilant to keep our families safe.

 

Paws

5 scientific benefits of owning a cat
Why we love cats
8 great natural remedies for your pet
How to clean your dog’s eyes
Traffic Alerts
Traffic
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.