KOMPETISIE: Kersfees beKOOR – die een album wat elke huis hierdie feesseisoen móét hê

2017-12-13 06:02
< Die PE Express gee ’n paar Kersfees – beKOOR CD’s weg. Foto:TANYA VAN ZYL

< Die PE Express gee ’n paar Kersfees – beKOOR CD’s weg. Foto:TANYA VAN ZYL

Multimedia   ·   User Galleries   ·   News in Pictures Send us your pictures  ·  Send us your stories

MET die feesseisoen om die draai skitter min albums só helder met Bethlehem Ster-glorie soos die splinternuwe album Kersfees – beKOOR – die engelstem-koorsamestelling van 10 van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars.

Elizma Theron, Nicholis Louw, Ray Dylan, Refentse, Brendan Peyper, Liezel Pieters, Elandré, Sean Butler, Rudi Claase en Charné Hugo is elkeen uitmuntende kuns-tenaars in eie reg, maar op hierdie album span hulle hul stemme in vol harmonie saam ter viering van die geboorte van die Koning van konings. Die album bestaan uit 14 van die mees bekende Afrikaanse Kersliedere, wat keurig deur Sean Butler omtower is in koorverwerkings met aangrypende sopraan-, alt-, tenoor- en baslyne, sowel as uitstaande solostukke.

Bekende gunstelinge soos “Stille Nag”, “Dis Kersfees”, “Somerkersfees”, “Bethlehem Ster”, “Al was ek nie daar nie”, “Jerusalem” en “Hierdie Kind” word in jou hart en siel ingesing.

Kersfees – beKOOR is ’n meesterlike verwerking van jou gunstelinge, deur jou gunstelinge – die perfekte klankbaan vir ’n gewyde, liefde-gevulde feestyd saam met jou hartsmense. Die album is nou landswyd beskikbaar.

Wen! Wen! Wen!

Die PE Express het ’n paar kopieë van Kersfees – beKOOR om weg te gee. Om ’n CD te wen, gaan na ons Facebook-blad en op dié foto vertel jy net vir ons wat is jou gunsteling Kersliedjie. Wenners sal op Facebook gekontak word. Die kompetisie is slegs vir inwoners van Port Elizabeth geldig.

Join the conversation!

24.com encourages commentary submitted via MyNews24. Contributions of 200 words or more will be considered for publication.

We reserve editorial discretion to decide what will be published.
Read our comments policy for guidelines on contributions.
NEXT ON NEWS24X

Inside News24

 
/News
Traffic Alerts
There are new stories on the homepage. Click here to see them.
 
English
Afrikaans
isiZulu

Hello 

Create Profile

Creating your profile will enable you to submit photos and stories to get published on News24.


Please provide a username for your profile page:

This username must be unique, cannot be edited and will be used in the URL to your profile page across the entire 24.com network.

Settings

Location Settings

News24 allows you to edit the display of certain components based on a location. If you wish to personalise the page based on your preferences, please select a location for each component and click "Submit" in order for the changes to take affect.




Facebook Sign-In

Hi News addict,

Join the News24 Community to be involved in breaking the news.

Log in with Facebook to comment and personalise news, weather and listings.